Jump to content
Sign in to follow this  
StrafbareManslg

Servers

Recommended Posts

Hallo Manne 

Hoe lyk dinge daar by julle?

Ek het EFT nou al vir langer as n jaar maar het so te se niks gespeel nie oor die ping en lag te veel is vir my.

Wou by julle hoor of julle weet of ons dalk servers kry en of julle dalk vir my kan se watter server vir julle die beste speel.

Tans wys my server USA maar ek kry dit nie verander nie.

Hulp sal waardeer word.

Groete SM

Share this post


Link to post
Share on other sites
On 1/11/2019 at 7:01 AM, Little77 said:

@MR_DRUNK

 

Ons sal on eie Servers kry sodra die Dev's sien dat ons n groter community word. ek sal by hulle uitvind presies en hoor wat hulle se

 

Groete

Die Dev's moet net weet dat baie Suid Afrikanners hou nie van om groot geld in games te sit wat nie local servers het nie. As hulle dit bloot stel dat SA sal he sal hulle meer mense kry maklik die selle aantal as AU se servers.

 

Share this post


Link to post
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account in our community. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Sign in to follow this  

×
b38e7c858218a416ef714554dce933a2